Story cover for Spookasem by anniemotions
Spookasem
  • WpView
    Reads 236
  • WpVote
    Votes 15
  • WpPart
    Parts 3
  • WpView
    Reads 236
  • WpVote
    Votes 15
  • WpPart
    Parts 3
Ongoing, First published Sep 12, 2015
Mature
Die lewe van 'n tiener is soos spookasem: lig, kleurvol, suikersoet en so lekker.
Ja, wanneer die reën kom, kan dit soms hard en onaangenaam raak, maar daarmee deal 'n mens ook mos maar.

So hier is 'n bundel van kort, treffende skryfstukke vir die Afrikaanse tiener van enige soort.

Want aan die einde van die dag is ons almal maar dieselfde: Spookasemkinders.
All Rights Reserved