Lina Coetzee is 'n tipiese stadsmeisie. Sy het haar toekoms reeds beplan; studeer, word 'n geöktoeerde rekenmeester, trou met 'n suksesvolle besigheidsman, leef 'happily ever after'. Ná 'n tragedie waarin Lina haar gesin verloor, is haar enigste opsie om by haar ouma op die platteland te gaan bly. Kan sy weer geluk vind, nadat haar lewe omgedraai is en al haar planne verwoes is?All Rights Reserved