Boeretroos & Koeksisters (Afrikaans)

Boeretroos & Koeksisters (Afrikaans)

  • WpView
    LETTURE 1,055
  • WpVote
    Voti 55
  • WpPart
    Parti 6
WpMetadataReadIn corso
WpMetadataNoticeUltima pubblicazione mer, gen 20, 2016
Aangename kennis, my naam is Katarina Wilemien van der Merwe. Noemnaam: Miems. Ek het blonde hare en blou oë. Ek woon in 'n baie klein dorpie genaamd Botaville waar almal hulle neuse in mekaar se sake druk. As jong kind het ek altyd aandagtig geluister na my grootouers se staaltjies en het ek altyd gedroom dat ek groot geword het in hulle era. Die lewe het soveel beter geklink tydens daardie jare, maar ongelukkig is ek gebore tydens 'n era waar tegnologie, pryse en taal gebruik drastiese veranderinge ondergaan het. Ek wou nog altyd saam my kêrel opgesit het en ek wou verskriklik graag grootgeword het op 'n plaas soos in die ou dae, min het ek geweet dat hierdie era ook opwindend kon wees. Tydens die jaar 2008, het my lewe 'n bollemakiesie gemaak en alles het verander. Dit was alles sy skuld. Hy het my onskuld van my af weggeneem en hy het my gewys wat liefde eintlik is maar tog sal ek altyd dankbaar wees dat hy deel vorm van my lewensverhaal. Maar soos alles anders, het daardie deel van my lewe ook tot 'n einde gekom... Wat is beter? Hy in my lewe of hy uit my lewe? Wat is beter? Boeretroos of koeksisters? -- Rankings: #2 in Teen Fiction [15/10/09] #7 in Teen Fiction [15/10/29] #6 in Teen Fiction [15/10/31] #9 in Teen Fiction [15/10/01] #2 in Teen Fiction [15/11/03] #1 in Teen Fiction [15/11/11] #1 in Teen Fiction [15/11/20] #10 in Teen Fiction [16/01/20] -- Cover made by the amazing @hertypos
Tutti i diritti riservati
#2
girl
WpChevronRight
Entra a far parte della più grande comunità di narrativa al mondoFatti consigliare le migliori storie da leggere, salva le tue preferite nella tua Biblioteca, commenta e vota per essere ancora più parte della comunità.
Illustration

Potrebbe anche piacerti

  • Two-faced
  • تملگت اخي
  • LA CHICA  EN LA PISINA
  • Eres Tú (+18)
  • Emprisonné
  • Die Groot Geheim
  • frankoXsamuel
  • I want to be like YOU
  • صور ايدول 😉☺و تقارير فرق
  • En tu mirada Chico Loser Tercera Temporada.

the story of my friendship

Più dettagli
WpActionLinkLinee guida sui contenuti