Hooves and Feathers Perdryskool

Hooves and Feathers Perdryskool

  • WpView
    Reads 19
  • WpVote
    Votes 1
  • WpPart
    Parts 1
WpMetadataReadOngoing
WpMetadataNoticeLast published Sat, Jan 2, 2016
Kylani wou nog altyd perdry en graag haar eie perd he. Sy het nooit geweet dat die perde bloed aan albei haar ouers the kante vloei nie. Haar Ouma het skape aangekeer en haar Oupa aan die ander kant het trofees gewen in Gymkana. Hierdie is die storie van hoe Kylani se ma haar eie persoonlike droom ook kon uitleef. Sy wou nog altyd 'n perd gehad het maar daar was net nooit genoeg geld nie. Dit was 30 jaar terug en baie dinge het verander. Evie en Kyle , Kylani se ouers bly op 'n groot plot ideaal vir perde aanhou. Hierdie is die verhaal van Hooves and Feathers se begin.
All Rights Reserved
#29
adventure
WpChevronRight
Join the largest storytelling communityGet personalized story recommendations, save your favourites to your library, and comment and vote to grow your community.
Illustration