Karli is 17, haar broer is 19 en eerste jaar Universiteit. Die boek gaan oor Karli se lewe by die skool, en op hulle plaas net buite Paulpietersburg, waar sy tussen die reuk van perde, ritmiese hoewe en grasgroen kampe haar eie sprokiesverhaal vertel... maar 'n sprokiesverhaal MOET altyd 'n 'badguy' inhê...All Rights Reserved