Raumo Onna

Raumo Onna

  • WpView
    Reads 30
  • WpVote
    Votes 0
  • WpPart
    Parts 1
WpMetadataReadOngoing
WpMetadataNoticeLast published Sun, Aug 21, 2016
Raumo Onna Is 'n lekker lees fantasie verhaal oor 'n onmoontlikste vrienskap. Dit speel af beide die hede en die verlede. Geniet die misteriese avontuur saam met Sara. Verduur saam haar die pyn en blydskap wat sy ervaar. In die middel eeu se tyd was daar baie oorloë tussen die mens en die draak. Die draak het altyd die slegte persoon gespeel omdat niks veel oor hulle geken was nie en was dit een persoon se voorreg en plesier om die waarheid oor hierdie misteriese en besonderse riptiel uit te vind. Daar is name wat gebruik word wat snaaks klink, maar hulle het hulle betekenisse Raumo Onna - Weer dierasie Titta - klein Tulka - verm en sterk Inya-Mahtar - Vroulike Soldaat Naraka - hard, gewelddadig Nilda - vriendelik Pilin - Arrow Verwerp deur haar Pa na haar Ma se dood. Sara het by haar Tante gaan bly, maar haar lewe was omgekeer deur die ontdekking van 'n verlore geheim van die plateland en ook die dood van haar Tante. Sara moet haar Tante se plaas alleen hardloop, die groot geheim dra en ook haar Pa wat die plaas wil onder haar uit koop probeer oorleef. Sal sy kan sterk staan, of gaan sy alles verloor wat sy liefhet?...
All Rights Reserved
#26
liefde
WpChevronRight
Join the largest storytelling communityGet personalized story recommendations, save your favourites to your library, and comment and vote to grow your community.
Illustration

You may also like

  • D&D RP
  • лудшие друзя ❤‍🩹
  • علموه عن غلاتي له
  • រឿង តាមស្នេហ៍លោកប្រធានថ្នាក់
  • 𝑀𝑦 𝑔𝑢𝑎𝑟𝑑𝑖𝑎𝑛 𝑎𝑛𝑔𝑒𝑙★
  • Hated by his own friends
  • MAFITA...
  • فرحه ما تمت (مكتملة)
  • Die Dunkelheit
  • Fantasy
D&D RP

Roleplay with D&D related things

More details
WpActionLinkContent Guidelines