N vader se soeke na vrede.
Die aarbeid van my lewenspad,
Die uurglas loop nou leeg!
Gekruisig met die tyd.
Wysheid in sy mag.
Alleen geswoeg, die tyd stap aan.
My hart en siel is swaar.
Oordeelkundig is die swaard!
Weer geween, neem weg weer die smart.
....... اتعبتني تلك الحياة المليئ بصدمات التي يتمناها الكثير من الشخاص عندما ينضرو الى حياتي يقولو ياليتني مثلها لا يعلمون انها خاليه من كول شيء جميل وياليتني كنت طفله بين ام واب حبيبين .... ااااه والف اااه