Waar vind ons die hart se klop, gehul met lief en leed?
Soekend is my hart wat smag, verpand deur donker mag.
Dralend teen die ysig wind.
Verlore mag se kind!
Koester my dan teen jou bors. Vernydig is die tong.
Waar vind ek my pasmaat?
Hunker dan my donker siel.
N verbeelding van kontriversiale
Gemengde verhoudings.
Wees gewaarsku party dele is kras, veroordelend
Sensitiewe lesers, voel vry om dele van sekere hoofstukke oor te slaan!
Slegs volwasse leesstof!
Somtyds word die k..
Woord gebruik
Geen intensies om enigeen skade te berokken nie.
Dis n sinneverbeelding na apartheids jare en baie miskonsepsies.
Gebruik dus eie diskrisie!
Dankie vir die lees.
Hoop u geniet die leestof!
Lekker lees!