liefde of leed ?
aan hou of op hou ?
geluk of ongeluk ?
regheid pad of sirkels ?
anders of eenders ?
Die keuse is haar eie
en haar eie om te maak
hoe kan enige iemand dit vir haar maak ..hoe kan sy dit vir enige iemand maak....
sekondes....
minute....
ure......
en dan sonder waarksuwing besef sy wat sy moet doen die keuse wat sy moet maak
haar oe is styf toe geknip en met rede
sy is bang...nee..nee nie bang nie sy is vrees bevange
sy weet wat voor haar le
en sy weet dit gaan nie eenvoudig wees nie
sy is dan nog net 18