Liefde op Lebanon
  • Reads 2,975
  • Votes 141
  • Parts 15
  • Reads 2,975
  • Votes 141
  • Parts 15
Ongoing, First published Jun 06, 2016
Julia keer na universiteit terug na haar familieplaas in die Vrystaat.  Op haar terugkeer ontdek sy dat haar ma 'n plaasbestuurder aangestel het- iets wat Julia voel heeltemaal onnodig is, aangesien sy mos terug is en die plaas self kan bestuur.  Steeds kwesbaar weens haar onlangse diagnose met Diabetes, glo sy dat haar ouers dink sy is weens haar siekte, nie instaat om dinge op die plaas self te kan hanteer nie.   Daarom is sy van die eerste oomblik af teen Ruben gekant, maar wanneer sy ontdek dat dié plaasbestuurder met sy deurpriemende blou oë 'n las van sy eie dra, ontwikkel hulle 'n hegte vriendskap.   Uiteindelik is dit Ruben en die Friesperde waarmee sy elke dag werk, wat haar help om die seer wat sy met haar saamdra te genees.
All Rights Reserved
Sign up to add Liefde op Lebanon to your library and receive updates
or
#9southafrica
Content Guidelines
You may also like
You may also like
Slide 1 of 10
AMJAD(Completed) cover
ABDULKADIR cover
Aalimah 1234 cover
BAI SAN DANI BA (THE GIRL HE NEVER NOTICED)  cover
AMOUR  cover
MY UNIVERSE cover
𝘌𝘷𝘢𝘭 𝘓𝘰𝘷𝘦 21+ 🔞𝑇𝑎𝑒𝑘𝑜𝑜𝑘 (Completed✔☑) cover
TAGAYYARA(Complete) cover
AUREN KWANGILA  cover
Liefde Maak Seer!  cover

AMJAD(Completed)

26 parts Ongoing

AMJAD❤LAILA