Haai , op die oomblik voel ek net dat ek rrg baie op my hart het. So ek gaan nou Mar net begin Tik ;P Die is 'n ware verhaal en ek gaan sover ek gaan probeer eerlik en verstaanbaar wees. Ek is maar net I tienner en was nog nooit goed gewees in opstelle ni....so....groot asb verskoon my spel-/en taal voute. Ek probeer my bes :) en dit gan vir my eintlik meer om hierdie saak van my rug af te kry. Dankie vir dié van jul wat dit wel gan lees en hoop dat iemand kan insien waardeur ek gan...en moontlik raad het vir my <3All Rights Reserved