Melissa se vakansie word ingewikkeld wanneer storms en swaar weer haar ondervinding op die strand beinvloed. 'n Lewensredder in sy rooi swembroekie en die vreemdeling in die nag laat Melissa met rukke dink sy word mal. Hoe gek moet gebeure om 'n mens afspeel voordat jy kan onderskei tussen werklikheid en fantasie?All Rights Reserved