Hierdie is deel een van my boek, "monsters onder my bed". Dit is metafories geskry so hou dit in gedagte. Ons almal dra een of ander monster saam met ons....Die vraag is; Hoekom soek ons hulle onder die bed as hulle in ons ligaam woon en ons hulle voer met ons siel?All Rights Reserved