hoofstuk 2

23 2 2
                                    

"Vat ń foto dit hou langer"

Hy vat my hand en ek bloos saggies vir myself. En wie is jy? Vra hy. Jammer, baie dankie ek is Janeke Kleinkaas en ek is baie dankbaar dat jy die skerpmaker kon vang voor dat jy my lieflike groot kop kon tref.

Hy kyk my op en af asof ek ń souserige stuk steak is. Hello en wie is jy? Vra ek.

Oo jammer ek Jan Pierewiet ek kom van Tietiesbaai en ek is ń virgo.

Nou was dit my beurt om hom op en af te kyk...(gedagtes-hy lyk nie soos ń Jan nie...hy lyk soos ń sappige druif wat ek sal kou tot niks meer oor is nie, maar ongelukkig het ek alklaar ń ou. ;-;)

Ek loop na my sitplek en sien Marco met ń ander chick by sy tafel sit, hy sien my vinnig voor hy na my toe hol, hy gryp my gat ek soen sy wang agresief. Hello my sappige dryfie. noem hy my. Môre my ingelêde komkommertjie. Sê ek terug vir hom.
Hy soen my terug.

Ons maak klaar met klas en ek gaan uit vir pouse. Ek sien vir die soet dryf wat my laaste periode gered het van ń vlieënde skerpmaker.André roep my naam en ek draai vinnig om, om vir hom te groet. "Hi Janeke ek sien jy het die vorige periode vir die nuwe leerder ontmoet", sê André met lastige oogies."As jy praat van Jan dan is jy correct." Antwoort ek vir hom. Ek en André hou oogkontak vir ń volle twee of drie minute voor dat ons uitbars van die lag.
Ek sien Jan na ons toe loop met Marco. Die klok luy en ons loop na ons volgende klasse. Jan gryp my hand en vra vir my iets sag in my oor sodat niemand behalwe ek kan hoor nie. My maag is vol vlinders maar dit voel meer soos baksteune wat rond gegooi word.

Die dag eindig met Marco wat vir my vra om saam met hom later na skool Spur toe kan gaan om te praat, ek het gevra hoekom , maar hy het net in die bus geklim en weg gery.

♡♡♡♡♡♡♡♡♡♡♡♡♡♡♡♡♡♡♡♡♡♡♡♡

366 woorde

My LiefieWhere stories live. Discover now