Woorde

5 0 0
                                    

Jou naam word genoem
Geen woorde
Enige iets om met jou te doen
Geen woorde

Woorde raak min
Vir die man wat nie om gee
Elke woord vind nie ñ sin
Elke gedagte meer lee

Ñ stop in julle gelukigige einde
Word ek vertel parmanent
Maar wanneer kry dit end
Ek kan maar net van buite staar en "went"

Sonder woorde
gaan die dae voor my verby
Sonder woorde...
Ek sal my woorde vermy

Sonder woorde sit ek hier
Asem in en uit tel een,twee,drie, vier...
Weer sonder woorde

Has llegado al final de las partes publicadas.

⏰ Última actualización: May 27, 2024 ⏰

¡Añade esta historia a tu biblioteca para recibir notificaciones sobre nuevas partes!

woordeDonde viven las historias. Descúbrelo ahora