"Ek wil perdry mamma." Se Evie se 6 jarige dogtertjie vir haar.
Sy glimlag en dink aan toe sy jonger was en hoe sy gedroom het om 'n perd van haar eie te he.
"Jy sal vir Pappa moet vra Kylani."

YOU ARE READING
Hooves and Feathers Perdryskool
AdventureKylani wou nog altyd perdry en graag haar eie perd he. Sy het nooit geweet dat die perde bloed aan albei haar ouers the kante vloei nie. Haar Ouma het skape aangekeer en haar Oupa aan die ander kant het trofees gewen in Gymkana. Hierdie is die stori...