Skokende Nuus

42 3 1
                                    

Die gehammer aan die deur ondersnap my uit n diep , warm slaap ...Dis spesifiek koud daardie oggend .

Soos Ek opstaan uit my warm bed kry ek so n koue gril .Ek stap kaalvoet af by die trappe .Ek kom agter dat my ma nog nie by die huis aan gekom nie ,want sy sal al lank die deur geantwoord het.

Ek stap verby my ouers se kamer en Ek hoor die gesnork van my pa .

Ek kom by die deur en Ek maak dit oop . Voor my staan n volwasse man , in uniform en gewapen ..Dis Speurder White

" Goeie Morê jammer om so vroeg te pla is jou pa dalk hier ? "

"Morê " se Ek met n stem wat klink asof ek uit die dood opgestaan het .

"My pa is vas aan die slaap is daar n boodskap "

"Kan jy hom wakker maak Ek wil hê hy moet ń luik kom identifiseer"

Ek gaan na my pa se kamer en maak hom wakker

"Pa !! Speurder White is hier buite hy se Pa moet n Luik kom identifiseer "

" Speurder? n Luik ?! "

My pa spring op nog in sy onderbroek direk na die deur .Ek hou my afstand van die deur .Ek sien my pa foto's kyk en dan die speurder verskoon .

Hy maak die deur toe en stap na sy kamer met oë vol trane . Ek probeer saam hom gesels , maar hy is soos n klip Ek kry nie n woord uit hom uit nie.

Ek gaan na my kamer en maak my reg vir die skool .

Ek is klaar en stap af by die trappe sodat my pa my moet skool toe neem .

Soos ek in by sy kamer kom is daar n ongewone stilte . Op die kooi le n sker en stuk geknipde tou . Die lesenaar se stoel is ook weg . Ek kom ook agter dat die vloer nat gehuil is .

Ek gaan na sy toilet waar Ek die tou , stoel en vir hom kry . My pa het homself opgehang ! .Op die vloer lê n brief

Liewe Jackson
Ek is baie jammer

P.s Ek het jou ma gaan kuier
:(

You've reached the end of published parts.

⏰ Last updated: May 13, 2017 ⏰

Add this story to your Library to get notified about new parts!

Wat Is N Huis Sonder N Moeder? Where stories live. Discover now