O. Hallo of Naand sal ek eeder se. Wat? My dag-laat ek jou vertel. My ma'hulle laai my by my tannie Anet af, want EK moet nou''babysit''. Ja, die twee klein peste wat my nefies is. Ek's vyftien en ek moet my saterdag opgee, omdat my ma'hulle my tannie saam sleep teater toe.
Die peste se name is Sakkie en Koos en raai wat? My vriend-hulle is n TWEELING!
"En wat maak die rooikop terroriste nou?" sarkasme spat uit my mond uit soos ek by die deur in wals. "Jakkie!" skree die monstertjies en hulle bestoem my laat ek af grond toe val. "Jakkie, die buurman is n vampier!" verduidlik Sakkie terwyl Koos met hand mosies beduie. "Ons moet hom stop!" skree Koos en Sakkie knik om saam te stem. "Oukei! Nee! Kom ons speel buite vir n slag." Ek sal nooit myself vergeet vir daai sin nie...
Ek draai my rug vir twee sekondes en WHOOP! Ek's net betyds om vir Koos tesien van die muur afspring en net so is die terroriste in oom Piet se agterplaas in. In paniek spring ek oor die muur en vang hulle terwyl hulle deur n venster will gly. "Ha! Het julle." gryp ek hulle hemde se moue. "SHH!" wys hulle met hul vingers teen hul monde. "Wies daar!" skree ou Piet van die agterduur af en ek hoor hom aankom. Ek kyk rond, voor: n venster, agter: n muur, links: nog n muur, regs: oom piet se voedstappe. "Fine."mvleuster ek vir die duiweltjies en ons vlieg deur die venster.
Ons beland in oom Piet se kombuis en Sakkie gooi die die yskas oop en gryp n bottel. "Sien! Bloed! Hy is n vampier!" skree Sakkie en ek hoor weer voedstappe ons kand toe kom. "Dis druiwesap!" vleister-skree ek. EK gryp die twee morone en sleep hulle deur na die televisie kamer. Ons rol na die naaste wegkruip plek.
Nou sit ons gater oom Piet se bank met n bottel druiwesap. Ek hoor weer oom Piet se swaar voedstappe, DOEF! DOEF! DOEf! Hy stop vir n oomblik sy skraal ou been sentimeters weg van my gesig af. Toe sit hy op die bank en die rugleuning buig effens onder sy gewig. 'Ons moet wegkom' dink ek, maar ons is tussun die rugleuning en die muur en as ons skyf sal Piet agterkom. Ek hoor n GULP en kyk links na Sakkie wat besluit het dat nou die pervekte tyd is om sap tedrink. Ek tik sy been en hy hou op drink, maar net toe hoor ek die toet van my ma se moter. Net toe ek wou stress, staan oom Piet op en loop buiten toe.
Ek, Koos en Sakkie loer by die venster uit en sien Piet praat met ons ma'hulle. Ons vlieg by die agterdeur uit en oor die muur. Ons ma'hulle weet nog steeds nie. Ja die stoudgatte ek is darem lief vir hulle.
YOU ARE READING
Stoudgatte
Short StoryTHIS IS NOT ENGLISH AFRIKAANS Die stoorie is oor twee klein peste. Geniet!