Dag na dag gaan die tyd verby .. Dag na dag gaan die emosies van ons verby . Die verlede is die verlede vir n rede . Jy is hier om my verlede my toekoms te maak .
Perfeksie was dalk nog nie n woord gewees nie maar vandat jy in my lewe is .. is Perfeksie meer as net n woord .. Perfeksie is n woord met n betekenis .. Die betekenis van die woord Perfeksie is Jy
