Hoofstuk 1

110 2 0
                                    

Ons was genooi na Jannie Claasens se 21ste  verjaarsdag by Beeshoek. Ek het my lang jean ,John Deere hemp en vellies aan ,my hare in 'n bolla vas gemaak.

Die aand het aangebreek en ek staan toe langs toe dansbaan en kyk hoe almal dans .Aan die ander kant staan 'n lang plaasjapie met potblou ogies, 'n kort kakiekleurige broek, en "twotone" hemp. Hy het lang blonde hare wat by sy hoed uitpeel.

Onvergete Liefde!Where stories live. Discover now