Toe ons klaar gedans het trek hy my nader en ek moet op my tone staan om hom 'n drukkie te gee. Hy is uit by die deur en kuier saam met Jannie en sy pelle. Terwyl hy kuier sit ek en staar na al die mense, sonder om te sien toenis hy by die kroeg. Hy siem toe ek sit daar.
Ek sit en kyk voor my en ewe skielik word daar 'n hand na my toe uitgesteek. Sonder enige twyfel gryp en sy hand en dans ons weer. Die aand is verby en ek moet huis toe gaan. Ek kom by die bakkie en ek sien hy hou sy selfoon in die lug en waai vir my
Ek dink hy wou my nommer hê maar voordat ek my kry lê ek in my bed en spyt wees omdat ek nie na hom toe gegaan het nie.
YOU ARE READING
Onvergete Liefde!
Romance'N plat op die aarde plaaskind wat haar boerseun gevind het en well.... Die ress moet julle maar self uitvind:)