Jou kombuis se hout vloer, my flat se teëls. Die vullis op rissikstraat se hoek, voor ek jou ontmoet.
Is jy 'n windpomp of 'n sonpomp
Is jy 'n denker of 'n realis. Is jy 'n voicemail of 'n brief. Is jy 'n antwoord of 'n vraag
Of is jy net jy?
Jou liefde - wen sticker, my veter se skoen, wat het ons aan mekaar gedoen?
Driaan Strydom : 1 - 2017
YOU ARE READING
Die meisie op die sypaadjie
PoetryDit was 2017, Potchefstroom en die soeke na individualisme. Wie is sy regtig ?