DIE AAKLIGSTE STIEFMA

5 1 0
                                    

Hoofstuk 1

(Daar was eens n meisie met die naam Chantelle wat blind was . . . sy het uitgelaat gevoel , vandat haar Ma oorlede was , en haar Pa na VSA  gevlieg het ... en dat haar Pa met n wrede vrou getrou het . . . hy was 12 jaar met haar Stiefma getroud , en Chantelle was 18 jaar oud , en haar Stiefsustertjie met die naam Lee wat 14 jaar oud was) . . .

Chantelle : Mamma ek is honger !😣

Stiefma : hey , hou op vir my jou Ma noem , en van wanneer af maak ek vir jou kos !😠

Chantelle : maar tante ek kan jou nie sien nie . . .  😖

Stiefma : so wat , gaan uit my gesig uit ! . . . 🤨

(na 5 minute) . . . 🙈

Lee : Mamma ek is honger !🙂

Stiefma : okay my liefie , gee my net kans om hierdie skottelgoed op te was . . . ☺

Chantelle : maar tante , ek het eerste gevra !😟

Stiefma : so wat ? gaan uit my gesig , dom blinde kind !😡

Chantelle : (met trane in haar oë) okuei tante . . . 😭

(Chantelle gaan in haar kamer , en begin huil (sy praat alleen) . . .😭😭💔

Chantelle : (Ma , waarom het jy my in hierdie wrede wêreld agter gelaat , waarom Ma ? !😭💔) . . .

(Lee storm in Chantelle se kamer , en slaan haar , net omdat sy nie kan sien nie) . . . 😕

Chantelle : stop Lee , God gaan jou straf !💔😭

(Lee begin huil , en haar Ma het in gekom) . . . 😯

Stiefma : wat gaan aan met my kind !😭😮

Lee : (lieg) Chantelle het my geslaan !😭💔

Stiefma : wat ? . . . hoekom het jy haar geslaan ? 😡 . . .

Chantelle : Ma , ek het nie . . . !😭

(Stiefma begin slaan vir Chantelle , totdat sy flou gaan) ...
.😠😡🤨

Hoofstuk 2

(nadat Chantelle flou geword het , het haar Stiefma water op haar gegooi) . . . 💦

Chantelle : (skree). . . ooh Ma ... Mamma . . . 😭

Stiefma : raak nou wakker . . . 😮

Chantelle : (in pyn) okay Mamma , eks jammer . . . 😭🙆‍♂️

Stiefma : moet my nie jou Ma noem nie (slaan haar) . . . 🙅‍♀️

Chantelle : ek is jammer , laat ek alleen in my kamer wees. . . 😖

Stiefma : jy het nie meer n kamer in hierdie huis nie . . . 😡

Chantelle : wat bedoel jy ? . . . 😩

Stiefma : ek bedoel , jy gaan in n motorhuis bly , Lee wil jou kamer hê ! 🤨

Chantelle : ek is lief vir my kamer !🤔

Stiefma : jammer , maar jy het nie n keuse nie . . . 😏

(Stiefma gaan na Chantelle se kamer , en pak haar klere , en gooi die arme blinde kind in die motorhuis)!. . . 😩🙈

Lee : dankie Ma , vir die nuwe kamer ... 😍

Stiefma : okeui my lief !❤

(die foon lui , en dis Chantelle se Pa) . . . 📞

Stiefma : hello lief .❤

Pa : hello lief .❤

Stiefma : hoe gaan dit in VSA ? . . . 😘

DIE AAKLIGSTE STIEMAWhere stories live. Discover now