Beter as Rugby/ ON HOLD
"Wat is vir jou belangriker as rugby?" Vra die oulike meisie vir Marko. "My ma." Grap hy. *** Hoe oortuig jy iemand dat hy jou seun se pa is? Hoe laat jy iemand jou raak sien?
"Wat is vir jou belangriker as rugby?" Vra die oulike meisie vir Marko. "My ma." Grap hy. *** Hoe oortuig jy iemand dat hy jou seun se pa is? Hoe laat jy iemand jou raak sien?
Chardonnay is n 18 jaarige meisie van Parys in die Vrystaat (Suid-Afrika). Sy was van kleins af nie n normale meisie nie. Barbie poppe en makeup tassies het dit nie vir haar gedoen nie. Haar kamer mure was gevul met rakke en rakke vol model karre. Toe sy 18 word het haar ouers haar veras met n Volkswagen Golf GTI. Die...