Vakansie op sy beste!
Is die kampterrein so veilig soos wat dit lyk? En sal Jakes en Karli vir Ralph kan opspoor voor dit te laat is? Sou dit nie beter wees om eerder na 'n ander oord toe te gaan nie?
Is die kampterrein so veilig soos wat dit lyk? En sal Jakes en Karli vir Ralph kan opspoor voor dit te laat is? Sou dit nie beter wees om eerder na 'n ander oord toe te gaan nie?
'n Kortverhaal wat handel oor hoe daar soms goeie dinge kan voortspruit uit 'n hartseer situasie. Die verhaal het 'n romantiese ondertoon, maar dit is nie die hoof onderwerp nie.
Thalia se lewe was nog altyd, soos sy dit stel, 'n tipe 'low budget feelgood comedy.' Dag in en dag uit, in die voorportaal van haar ouers se hotel met die interessanthede van mense om haar te vermaak. Skrywer, dinker, 'n bietjie skaam en baie nuuskierig, was kosmaak haar enigste groot liefde. Dit was nou, totdat sy...