Roommates (REWRITING)
CURRENTLY IN THE PROCESS OF BEING REWRITTEN!
Sewentien jaar. Dit hoe lank ek al met die gevoel binne-in my worstel. Die opwinding om na so 'n lang tyd weer hom te sien maak my opgewonde. Tot ek hom weer sien. Daardie gevoel het nog nooit weg gegaan nie, inteendeel word hy by elke oomblik grote en sterker. Wat nou? Is daar dalk 'n manier dat hy dalk dieselfde vo...
Jamie glo vas dat hy uiteindelik sy swaar verlede in sy tuiste land agtergelaat het, maar met die skuif na die land van vele geleenthede, besef hy net hoe moeilik dit werklik is... Ethan was nog altyd onseker, maar toe hy vir Jamie ontmoet verander als ____________________________ Lees op jou eie diskresie. Geskryf d...
Lank lank gelede. Dis die woorde wat Ariel nie kan verdra nie. Driejariges word blootgestel aan onrealistiese monsters en daar word deur die hele verhaal deur gesoen. Dan is daar die prinsessies se figure, wie se middel vier sentimeter in omtrek is. Dan hulle boobs, nee regtig waar, dis seker hoekom die prinse se oë a...
ek kan nie wag vir die dag wat jy n ring aan my finger sit en my jou vrou maak vireweig nie . deesdae dink ek aan jou en ek raak aan my hand want ek weet eendag gaan daar n silver band op wees en ek weet dit gaan joune wees . en dan smile ek want dan kan ek elke oggend in jou arms opstaan . ek kan in die winter aande...