Select All
  • Wolf
    86 2 1

    Landri en negentien ander meisies is almal ontvoer, maar Landri weet van beter. Sy moet 'n plan beraam om weg te kom voordat haar kaartjie getrek is. Wolf hou daarvan om sy lammertjies the eet nadat hy hulle bad, maar hy geniet dit meer wanneer hulle vreesbevange is. COVER / VOORBLAD @giovanna-jensen

  • Die See Ster
    67 2 3

    Drama, intrige, misdaad, hartseer en romanse, is hoe 'n mens Linda De Lange se lewe kan beskryf. Maar Linda besef nie dat dit maar nog net die begin is nie.... Opgedra aan my sielsgenoot, Adéle. Mag ek altyd jou waardig wees.... Dankie vir wie jy is.... Dankie aan God vir my talente.

    Mature
  • Frikkie en WIllie: Die Skatte van die Dood
    30 2 1

    Die Wonderbaarlike Avonture van Frikkie en Willie Boek Een: Die Skatte van die dood. Age Restriction: 10- Violence

  • Arnoldus
    42 6 1

    'n Kortverhaal wat handel oor hoe elke mens sy limiete het en hoe die wiel soms op die mees onverwagste maniere draai. Alnoldus is altyd die middelpunt van alles in hierdie huishouding. Wanneer Elisabet haar limiet bereik, is Arnoldus weereens die oorsaak van alle onmin

    Completed  
  • Kruispad
    36 3 1

    Resensie deur Yolandé Smit (Killian&Malherbe Uitgewers) Titel: Kruispad Outeur: Willie Johan Botes Groep 7 Drukkers en Uitgewers BK Eerste uitgawe 2016 ISBN: 978-1-928349-38-9 Vanaf die eerste bladsy van Willie J Botes se debuut roman slaag hy daarin om die leser vas te ketting in 'n wentelbaan van taai intriges en pa...

    Completed  
  • Die Avonture van Annelien
    307 12 7

    Het jy al ooit gehoor van 'n horror wat met 'n Happy Meal begin het? Wel, Annelien Kruger s'n het. Dit het begin met 'n onskuldige rondte van Spin The Bottle. Annelien se beste, este vriendin, Elzaan, het haar gedare om uit te vind wat daardie bloed-krullende geluide maak in haar buurman, 'n kluisenaar, se huis. En di...

  • Didn't
    48 4 5

    Ali and Mary have been best friends since childhood. No matter how many times they offend each other, they still stuck together. But when jealousy, insecurities and pride gets in the way, Mary commits a great mistake that crushes not only their friendship, but their lives altogether. That's when death knocks at her...

  • Buite beheer
    1.9K 92 23

    As iemand al ooit vir jou gese het jy moenie n vrou onderskat nie is daai persoon reg. MOENIE N VROU ONDERSKAT NIE. Estelle se huwelik het net reg begin verloop voordat n hele aand in n gat geskop word. Die funksie wat Estelle bestuur het by n skool word verander in n gyselaar-situasie... lees meer om uit te vind. gen...

    Completed