Van Hart en Land
Nog 'n tydperk in Katinka se lewe, haar eie stukkie verdwaal plek, haar hart se punt. Alhoewel sy van die plaas lewe in Noord Wes af weg gesleep was, het sy die beste van die Wes Kus gemaak en haar lewe aan gepas. Wanneer haar ouers haar vertel van 'n vakansie terug in Noord Wes oor Desember, klop haar hart net effe v...