Wanneer jy nie meer saak maak nie, of hoe?
1 part Ongoing Dis sy oë wat haar vas gevang het met die eerste kyk. Die blou wat met jou praat.
Dis wat Monique die eerste gedink het toe sy hom sien met sy mooi baba seuntjie gesiggie wat al die meisies agter hom laat aan tou. Dit het vinnig gebeur en voor sy weet is hulle 'n "ding", maar nie alle dinge hou lank nie veral nie die dinge wat goed was nie...
Die tyd het aan geloop maar die gevoelens het sterker geword, maar net can die een kant. Die ander helfte het vergeet van haar en dalk moet sy bietjie iets doen om dit te verander.