AfriWatt

Dis 'n nuwe jaar, en AfriWatt het een jaar oud geword!
          	
          	Ons wens jou 'n voorspoedige en betekenisvolle 2018 toe, en hoop dat jy nog lank sal aanhou om in Afrikaans te lees en skryf.

MadelaineTaljaard

Hi daar. Ek stel aan julle bekend Die Winter Skoonheid. 'n Storie wat ek self skryf. Ek is nou wel nie die beste skrywer nie, maar ek het net 'n storie wat ek wil deel. https://www.wattpad.com/myworks/105940903-die-winter-skoonheid. Kan ek ook 'n voorstel maak vir 'n klub boek waar skrywers mekaar kan help om spel foute en taal begrip reg te maak asook om idees te kan uitruil om 'n goeie storie te skryf.
          Ek persoonlik is baie lief vir stories maak nie saak hoeveel foute daar is nie en ek sal daarvan hou as ons mekaar kan help.