VinylBeta

Hello, net n klein vraagie, hou jy dalk van Afrikaanse boeke?

VinylBeta

@BeaurelleMoamoge Oh okay, want Ek gaan begin Afrikaanse boeke publiseer sodra dit klaar geproef read is. Maar dankie dat jy geantwoord het :)
Mag-reply

BeaurelleMoamoge

@VinylBeta hi, nee ek verkies dalk net Engels boeke 
Mag-reply