ewankad

Goeie naand, ek wil net sê "Beste Belinda" is een van die oulikste boeke wat ek nog gelees het. Die storie herhinder my baie aan my kinderdae en Pat is n vantastiese karakter. Eks mal oor jou werk. Groete. Ewanka