Hi! Ek het op jou Afrikaanse kortverhale afgekom en het dit vir my baba dogtertjie begin lees voor slapenstyd; ek weet ons ken mekaar nie en ek weet ek jen nie jou situasie nie. Ek wil net vir jou se sterkte waarmee jy deur gaan! (Ek het vanaand jou laaste laar skryfstukke gelees). Ek weet n slegte situasie met n mens se pa is glad nie lekker of maklik nie (ek het my eie een gehad). Weet net jy is nie alleen nie! Iemand in hierdie wêreld dink aan jou!
@Rissie1994 baie dankie ek is net in n moeilike situasie met my geplaas want hy en my ma is vermvreemd en ek het hom maande laas gesien so dis moeilik vir my veral nou in die eksamens
Ek waardeur dit dat jy my boek gelees heten dankie vir die ondersteuning
Hi love, how are you?
I'm sorry for bothering you, but I was wondering if you could take a look at my book "Blue Dot".
Thank you so much.
Have a good day.
Thanks for the follow!
If you have nothing to read check out my book if you’re into BXB if not it’s ok lol the book is called “Worth Keeping”
If you like it Vote, Comment & share with your friends THANKS !
Mr.Skittles X