2626Lizzy

Hi! Ek wou net dankie sê dat jy my reeks gedigte in beide Afrikaans (Sterrewandelaar) en Engels (Poems from a lost soul) by jou library toegevoeg het. Ek hoop jy geniet dit en dat jy daarvan sal hou 

2626Lizzy

@KalCoen Jou woorde beteken die wêreld vir my  Ek het self ook nie ' hoë denk gehad van Afrikaanse literatuur nie, totdat ek die ouer gedigte, digters en skrywers ontdek het. Dis toe dat ek besef het dat daar soveel ongelooflike mooi woorde in die Afrikaanse taal is wat deesdae amper nooit meer gebruik word nie. En toe besluit ek om myself uit te daag en 'n reeks gedigte te skryf wat die prag van Afrikaans kan uitbeeld
Reply

KalCoen

@2626Lizzy Dis 'n groot plesier, maar ek glo ek moet vir jou baie dankie sê. Ek het my liefde vir Afrikaanse literatuur en poësie verloor, maar jou woorde het my getref in 'n manier wat ek nog nie verstaan nie. Maar dit is wonderlik, en ek is baie dankbaar.
Reply