JanVanDerWath

Hi Letitia
          
          Jammer oor die oop en eerlike opinie. Kry ook skaam om hierdie nou te se. 
          
          Ek moet se ek geniet hierdie storie.
          Dit is die eerste keer dat ek so n tipe boek lees.
          
          Nie gedink ek sal ver kom-(verskoon die pun)haha met die boek nie, maar ek moet se ek is vasgenael. 
          Ek raak so meegevoer dat ek myself saam die karakters in leef. Ek word papsopwinterwaternat met elke seks scene. Ek raak so meegevoer dat ek mal orig raak, hard en waansinnig lus! 
          Dankie vir dit.
          
          Ek is meer aktief saam my vroutjie vandat ek jou boek begin lees het. Daarvoor se ek duisend maal ook dankie. Jou boek het dinge weer opgewek. 
          
           Die storielyn is awesome en dat jy ander karakters ook kans gee om uit te staan maak die boek nog meer opwindend.
          
          Jou skrywe is amazing. Moet asseblief nie ophou nie.
          
          Ek sien jy het sopas Chapter 7 geplaas. Ek gaan dit lees sodra ek kan.

JanVanDerWath

@LetitiaSachse Leef jou droom.
            
            Wel nou is jy n Juffrou, 'n mamma EN n skrywer. 
            
            Bruce en jou vriendin het die regte ding gedoen om jou te motiveer. Dit beteken jy het direkte ondersteuning in jou droom enhulle sal jou altyd aanmoedig. Ons gaan hierdie boek klaar lees en dan wag ons solabk vir die volgende een.
Reply

LieSachse

@JanVanDerWath baie baie dankie vir jou eerlike reguit opinie. Dit waardeer ek die meeste.
            
            Ek is bly jy raak in vervoering met die verhaal, dit maak dit als die moeite werd. 
            
            Ek het gewaag om my storie te plaas en al vir 6 jaar werk ek die 'courage' op om dit te doen. Ek is bekommerd oor wat mense van my gaan dink want ek is 'n Juffrou en Mamma. Ek was bang om geoordeel te word maar my met my man en vriendin se aaneen motivering het ek besluit ek gaan nie meer bang wees nie. Ek wil oop oë droom en nie meer slapend deur die lewe gaan nie.
            
            Weereens dankie vir elke woord wat jy lees en elke sekonde wat jy afstaan. Ek waardeer dit meer as wat jy sal besef. 
            
            Geniet hoofstuk 7. Ek is besig met 8 nou. 
            
            
            
Reply