LightofDarkness

Link to an interactive story (not finished)
          	https://taptaptap.co/user/NXDSak55ybaZC2jStycZj5nJmQH3

LatFirstKissForever

Hi. Ek gaan n afrikaanse boek begin skryf vanaand, ek wil graag vra of jy hom nie sal gaan lees en vote op hom nie, jy is welkom om my ook te se wat jy van die boek dink. Ek wil net iets doen om van die tyd ontslae te raak as ek verveeld is. En ek is mal daaroor om te lees en te skryf.