ElbiDippenaar

hai! ekt nie geweet jys op whattpad nie! sien uit daarna om jou goed te lees..

MoniqueLouw0

@ElbiDippenaar 
            Hey! Ek sien nou eers die boodskap :)
            Dankie baie! Hoop jy hou daarvan. Dis Dragon Age Inquisition Fan Fiction want ek moes net die een karakter uit my kop uit kry, so toe skryf ek oor n ander een
Reply