MishaGerrick

Hello! Ek het jou user name op my timeline gesien en dadelik gedink jy's Afrikaans. Baie dankie dat jy my boek in jou lys gesit het! Waardeer dit baie. :-)

MishaGerrick

@Sonneblomkind Ja daar is so paar van ons hier. ;-)
Reply

Sonneblomkind

@MishaMFB Haha. Dis my Plesier.  Ek moet dit nog lees. Eks bly om te sien dat daar darem nóg Afrikaanse mense is.
Reply