Okay ek gaan maar Afrikaans praat , want my Engels suig(al is my Afrikaans net met n persent beter) bare with me! Love jou boek! Ek gaan nou jou tweede ene begin lees en kan nie wag nie :)
Ek sien nou jy wil ook bitter graag Egipte toe gaan, so boek my nou al klaar vir jou travel buddy daarna toe, want dis een avontuur wat my al hoe lank lus maak!