Swirl3r
Daar is 'n nuwe gedig in my bundel: "Elkeen vir Myself" Dit het 'n paar temas wat dit aanraak: die illusie van samesyn, die selfgesentreerde natuur van die mens, die gevoel van onbelang en enkele ander goed. Gaan kyk gerus daarna en gee gerus vir my julle opinies (ek waardeer dit). Groete, Swirl3r