slimemunchie
Hi. Jmr ek pla maar my vriend Danté het my gese jy het hom uitgetrap oor die 'coincidence' van jou naam in my storie . Wil net se dit was regtig net n coincidence. Dink niks daarvan nie
blacksiphon1
@pickaname4me Hi, dis regtig geen probleem ni. Ekt hom ni rrg daaroor uitgetrap ni hom net gevra wi almal is wat daarso skryf want eke weet wi hy is so toe vra ek maar hy het dit seka verkeert op gevat maar dis dood reg ekt geen probleem daar mee ni. ☆☆
•
Reply