maliemeerkat

Die verlede kom altyd terug! Dit is my kort verhaal se naam. Gaan lees dit biedjie en sê vir my wat julle dink... die engelse weergawe is nog nie in nie.

maliemeerkat

Aweh flowwers! Ek het n storie geskeyf in Afrikaans maar ek soek nog n naam met dit en gaan dit eers edit. Dis n kort verhaal en ek sal dit in engels vertaal en die name verander vir my engelse followers. Eerste 3 chapters gaan in afrikaans wees en die laaste 3 in engels. Sal laat weet voor ek dit publish.
          
          
          Aweh Followers! I wrote a short story in Afrikaans but I'm still deciding on a name for the story and editing it. I will translate it in English for my english speaking followers. So the first 3 chapters will be in Afrikaans and the last 3 chapters will be in english. I will let you know before I publish it.