kinder van die nag

0 0 0
                                    

Daar was ń seun sy naam was Markis dit is een van daardie tiepe seuns wat alles uitdink wat hulle self in die moeilikuit kry. Of kom ons sê die seuns wat nie eers ń sekond kan stel sit nie .Markis hoor ń paar kinders praat oor die kinders van die nag . Hulle weer dit is net ń storie wat ons ouers ons vertel het om ons bang te maak .Julle weet ons is in die hoérskool nie meer in die laerskool nie .(ka boem!!)kinders : wat is dit ?Markis kyk om .Dit is Zane wat skuibord ry waar hy nie moet nie Zane :Hallo Markis,wat maak jy ? Niks rerig nie Lizel:Zane het jy al weer gery waar jy nie moet nie .NEE!Het julle gehoor van die kinders van die nag . Rerig Zane glo jy dit ook dit is net ń storie.  Nee dit is nie net ń storie nie .Zane is reg Markis hulle het al 4 kinders gevat . Markis is geskok .Ek het ń idee Kom ons vind uit wie vat al die kinders is julle in  Lizel,Zane? Oky ,ons is in !Gaan ons by mekaar Kom by my huis? Ek het daar goed wat ons kan help. Zane en die keer moet nie op die growe paving skuibord ry nie .

You've reached the end of published parts.

⏰ Last updated: Oct 09, 2023 ⏰

Add this story to your Library to get notified about new parts!

kinders van die nag Where stories live. Discover now