Lekker Afrikaans lekker man.

80 5 0
                                    

• ñ Skinderstorie is soos ñ eier- as hy eers uitgebroei het, kry hy vlerke.

• Moenie rook terwyl jy borsvoed nie, jy kan jou ma brand.

•Lewe is soos kondensmelk; soet en romerig. Partykeer te soet dat jy tandpyn kry.

•ñ Tiener is iemand wat besonder goed ingelig is oor enige iets waaroor hy/sy nie eksamen hoef te skryf nie.

Believe..<3Where stories live. Discover now