Die blondine vlieg saam met die vlieënier in ñ klein vliegtuig. Hy kry ñ hartaanval toe hulle in die lug is. Die blondine is histeries en gryp na radio:" Monday-monday! Die vlieënier is dood!"
Man in die beheerkamer stel haar gerus en sê hy gaan haar help om te veilig te land. Hy vra:" Wat is jou hoogte en posisie?"
Sy sê:" Ek is 1.7m en ek sit in die regterstoel."..stilte volg..
Hy sê:" Sê na my 'Onse Vader wat in die hemel..' "
YOU ARE READING
Believe..<3
RastgeleIt is filled with words of wisdom and care and sometimes spice of comedy. English and Afrikaans quotes and pics!!*