*****

96 2 0
                                    

Ek hoop julle het die storie geniet. Ek het begin die storie skryf lank terug en ek het die einde verander omdat dit binnekort Kersfees is. Die storie is nie waar nie, ek het alles net opgemaak en gedink dat dit 'n goeie storie sal wees.

Geseënde Kersfees en voorspoedige nuwe jaar vir julle.

Groete,
Monique

Die ou huis      Where stories live. Discover now