hoofstuk 2

673 21 12
                                    

Ek hoor stemme en ek word wakker. Ek voel rondom my maar die gewere en messe waarmee ek my self oorlaai het is weg.

Ek skreef my oë maar dis pikdonker om my, ek voel rondom my en ek voel iets hards raak in die nat blare. My flits flikker aan en die glinster van my broer se wapens begroet my en ek sug n sug van verligting ek staan op en n dowwe pyn klop deur my bobeen.

Ek ignoreer dit en loop nader en tel dit op. Ek deursoek dit, alles is nog daar en als is nog heel. Die gebeurtenis skiet deur my gedagtes en ek voel hoe my wange nat word. Ek het opgemors en hoer sit ek op my 14 de verjaardag in n pikdonker bos in die middel van nerens.

Ek gebruik die army mes om my pad ooptekap  en ek kom by die pad uit. Daar is n bord daar wat se pretoria 100 km wes. Hoe kon ek so ver gegaan het. Skielik suis n paar koeëls verby my kop en ek pluk my pistool en skiet na die skieter.

Hy val neer en kreun en hou sy been vas, ek skiet nooit na die hart nie maar net na die been. Sy polisie univorm word deur drenk met bloed en ek loop na hom maar hy gryp sy geweer en mik na my. 'Kliek' sy geweer klik net en skiet nie, sy koeëls is op.

Ek draai om en klim in sy motor en ry net, gelukkig het my broers al my leer bestuur.

You've reached the end of published parts.

⏰ Last updated: Apr 06, 2016 ⏰

Add this story to your Library to get notified about new parts!

Die Eerste Afrikaanse StorieWhere stories live. Discover now