Wel my naam is simone ek is 13 en my vriende is soos my familie .Hulle is die beste nog ooit hul sal amper enige iets vir my doen as ek hulle vra.Ek het eendag soos nou hier op my bed gele met my vriende ma op n dag het my vriendin lalli my gevra...
Oops! This image does not follow our content guidelines. To continue publishing, please remove it or upload a different image.
Wel my naam is simone ek is gebore op n klein plaas dorp riviersonderend ek is dertien .Wel dis waar dit begin toe ek ses was dit noggals baie moeilik vir my om aan te pas want my ouers het geskui en ek as n klein dogtertjie by my pa gebly en as ek by my vriendin gan oor slaap was dit altyd n ja
Oops! This image does not follow our content guidelines. To continue publishing, please remove it or upload a different image.
My vriende is soos my lewe gan nooit sonder hul ni