Tyd om te leer

55 1 0
                                    

Dis eksamen tyd
En tyd om te leer
Ag nee, nie alweer
Hoe kan ek dit keer?

Kan ek liewer skottelgoed was
Of die honde gaan bad?
Want om te leer is 'n swaarder las.

Enige iets sal beter as leer wees
Maar swak punte is my vrees
Die werk moet ek maar lees
En dit probeer leer met gees

Tyd om te leer
Moet dit nie keer
Want swak punte, maak seer.

Du hast das Ende der veröffentlichten Teile erreicht.

⏰ Letzte Aktualisierung: Jan 04, 2017 ⏰

Füge diese Geschichte zu deiner Bibliothek hinzu, um über neue Kapitel informiert zu werden!

Poetry By A Highschool GirlWo Geschichten leben. Entdecke jetzt