*Hoofstuk drie*

26 0 0
                                    

Nou kyk. So met die tyd het Bertus en Alexa se verhouding sterker geword en hulle was baie lief vir mekaar. Hulle het saam motorfiets gery, saam uit gaan eet en baie saam gekuier. "Bertus." Se Alexa stil en ernstig die een dag toe hulle saam kuier. "Ja my engel?" Se Bertus vir Alexa. Alexa se toe "Bertus ek wil met jou praat oor iets. Dis nogals belangrik." " Praat maar ek luister my engel." Se Bertus met n sagte rustige stemtoon. "Ek wil voel hoe dit voel om my virgin te breek." Se Alexa met n bang en half angstige stemtoon. Bertus se "My engel, ek weet nie so mooi nie maar ek het jou belowe ek sal enige iets vir jou doen." "Is jy reg om dit saam my te doen?" Vra Alexa vir Bertus terwyl sy oor sy bobeen vryf. "My skat, ek is reg om enige iets vir jou te doen, maar, ons moet bitter baie mooi daaroor dink voor ons enige besluite neem." Se Bertus met n baie ernstige, manlike stemtoon. Alexa se toe. "Ek is nog op my menstuasie tydperk, sodra ek klaar is kan ons dit doen."

"Alexa is jy dood seker hier oor?" Vra Bertus.
"Bertus , my man, my alles. Ek is reg om enige iets saam jou te doen."
"Okay my skat dit is dood reg." Se Bertus met n liefdevolle stem.

Grootste liefde, nou verlore Deur A.HoughWhere stories live. Discover now